Tuesday, June 10, 2014

Elmien - Newborn Shoot

Pragtige Elmien, 13 daggies nuut. Ek het haar moeilik vir haar ma terug gegee, dit was so lekker. Wat 'n besige oggend met die klomp woelwaters, maar darm het ons 'n paar goeies gekry. Anoesjka jou kids is pragtig, mag jy hulle vreeslik geniet.
















Barend-Louis - 11 daggies nuut

Wat 'n groot voorreg om hierdie amazing wonderwerkie af te kon neem. Barend-Louis is 'n pragtige seuntjie wat sy pa & ma se huis met liefde, vreugde en dankbaarheid kom vul het. En beslis die stilte kom verander het in... ai julle weet... net dit wat kinders kan bring. Baie geluk Bennie & Lizel, mag julle nuwe avontuur die beste een nog wees...