Tuesday, June 10, 2014

Barend-Louis - 11 daggies nuut

Wat 'n groot voorreg om hierdie amazing wonderwerkie af te kon neem. Barend-Louis is 'n pragtige seuntjie wat sy pa & ma se huis met liefde, vreugde en dankbaarheid kom vul het. En beslis die stilte kom verander het in... ai julle weet... net dit wat kinders kan bring. Baie geluk Bennie & Lizel, mag julle nuwe avontuur die beste een nog wees...





No comments:

Post a Comment